Thursday, January 12, 2006

Ah... 'n Vissie op die kole. My pa was gaaf genoeg om my te herinner dat daar rerige goeie redes is om SA te verlang, behalwe die weer. Hierdie is 3 stompneuse en 'n Angelfish. Wel, hierdie was 3 stompneuse en 'n Angelfish.

1 comment:

Anonymous said...

Dis wreed... en dis so waar!! Probeer nou vir 'n Brit die wonder van 'n snoek op kole verduidelik... hulle het geen idee wat hulle (en ons!) mis nie!