
Ek het hierdie foto so 7km buite Stellenbosch geneem. Dit was so 'n mooi uitsig dat ek net moes stop. Die wolkies daar op regterhand oor die berge beteken dat die wind sommer lekker gewaai het. Let ook op na die bietjie wit rook in die middel - dis die laaste van Franschhoek/Jonkershoek brande.
No comments:
Post a Comment