Tuesday, December 19, 2006

Silence is Golden

'n Prentjie van so tolbos wat oor skerm waai sou nogal goed gewerk...

Yep. Ek is bietjie stil, maar dit gaan goed. Spekvet en gesond is nogal 'n goeie beskrywing, en dis nog nie eens Kersfees nie. Sal sommer gou weer 'n paar fotos hier kom plak. Maar ek wil darem die foto hier onder deel. Ons het 'n hele klompie weke gelede gaan ysskaats. Was groot sports.


Geseende Kersfees, almal!

2 comments:

Anonymous said...

Geseende KERSFEES vir jou en joune Fanus. Hoe werk die 1 pennie vliegtuig kaartjie?

Fanus Groenewald said...

Dankie :)

Die vliegtuig kaartjie kos 1p in 'n rigting, en dan betaal mens net belasting op die vlug. Ons vlugte het op die ou end £25 gekos retoer na Glasgow. Die vlug was 1 uur lank, so dis omtrent Kaapstad na George toe. Ek twyfel of mens vir £25 retoer na George toe kan vlieg met Kulula...

Baie groete