Ek het vandag tot by London Bridge gery met die Tube om vir Andries te gaan kry vir middagete. As mens werkloos is, het jy baie tyd...Hierdie is die HMS Belfast, wat 'n museum is waarvan ek niks weet nie. Maar dit lyk cool.
En net agter dit: Tower Bridge. Dit lyk blykbaar mooi in die aand ook, so ek sal een aand moet terug gaan met Miena se kamera.
Nog random fotos sal volg.
Tuesday, February 07, 2006
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment