This is my attempt to share some photos while in the UK. Click on an image to see a larger version.
Ek vang dit nie...Hierdie sign is byna op ons voorstoep, maar ek sien dit eers vanoggend. Het geen clue of dit ernstig is nie, en of die Britte steeds werk aan die sin vir humor nie.
Post a Comment
No comments:
Post a Comment