
Ons het vanoggend wakker geword met ligte sneeu buite. Nie gennoeg om die grond te bedek nie, maar dis die idee wat tel. Links is ´n poging om dit af te neem.

Hierdie foto is ons agterplaas. As mens mooi kyk (veral by die boom, links) kan mens ook sulke wit strepies sien.
No comments:
Post a Comment