Soos Jonkershoek, soortvan
Nog ´n rondloop dag, en ek het alweer die groen gaan soek. Diekeer was ek heel Noord in Londen, by ´n plek genaamd Cockfosters (moenie lag nie). Daar is ´n groot stuk park met ´n klompie staproetes, ens. Dis die tipe plek wat nie ´n website het nie, die locals weet daarvan, maar die res van die wêreld het nie ´n clue nie.

Eendag, as hierdie stomp groot is, gaan hy iets van homself maak... Maar op hierdie stadium het ek geen idee wat hy is nie.

Ek het in die paadjie afgestap en toe kom die eendjies oorgevlieg. Die plek is tussen plaasland en daar is ook redelik waterlewe.

Hierdie eendjies was net die weirdste. Hulle lyk soos plastiek.

Nog blomme! En links is die rede vir die weird stomp. In die middel park, tussen die bome is ´n Universiteit. Dis ´n dans en kuns plek, so daar is nogal weird studente wat daar rondhang. Aan die ander kant, hulle lyk maar nes die ander Britse kinders.
Ek dink hierdie sal ´n great plek wees om te swot.

1 comment:
Nou ja goed vir julle ( 26C) hier is dit so 15C met regte Kaapse reen- veral op Stellenbosch. Verlede week het hier n wind gewaai wat dakplate afgeruk en padnaamborde se pale afgebreek het. Goeie ou Kaap van storms. Groete
Post a Comment